Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 19:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 My broers het hy ver van my verwyder,+

      En dié wat my ken, het hulle van my afgewend.

  • Psalm 31:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Vanuit die standpunt van almal wat my vyandiggesind is,+ het ek ’n voorwerp van smaad geword,+

      En vir my bure in groot mate,+

      En ’n skrik vir my kennisse.+

      Wanneer hulle my buite gesien het, het hulle van my af weggevlug.+

  • Matteus 26:56
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 56 Maar dit alles het plaasgevind sodat die geskrifte van die profete vervul sou word.”+ Toe het al die dissipels hom verlaat en gevlug.+

  • Johannes 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hy het na sy eie huis gekom, maar sy eie mense het hom nie ingeneem nie.+

  • Johannes 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Sy broers+ het in werklikheid nie geloof in hom beoefen nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel