Psalm 22:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Maar ek is ’n wurm+ en geen man nie,’n Smaad vir die mense en veragtelik vir die volk.+ Psalm 42:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Met moord teen my gebeente het dié wat my vyandiggesind is, my gesmaad,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+ Psalm 102:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die hele dag het my vyande my gesmaad.+Dié wat my vir die gek hou, het selfs by my gesweer.+ Jesaja 53:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Waarlik, ons siektes het hy gedra;+ en wat ons pyn betref, hy het dit op hom geneem.+ Maar ons het hom beskou as een wat met ’n plaag getref is,+ deur God geslaan+ en geteister+ is. Romeine 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want selfs die Christus het homself nie behaag nie;+ maar net soos daar geskrywe staan: “Die smaadhede van dié wat u gesmaad het, het op my geval.”+ 1 Petrus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+
10 Met moord teen my gebeente het dié wat my vyandiggesind is, my gesmaad,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+
4 Waarlik, ons siektes het hy gedra;+ en wat ons pyn betref, hy het dit op hom geneem.+ Maar ons het hom beskou as een wat met ’n plaag getref is,+ deur God geslaan+ en geteister+ is.
3 Want selfs die Christus het homself nie behaag nie;+ maar net soos daar geskrywe staan: “Die smaadhede van dié wat u gesmaad het, het op my geval.”+
14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+