10 Toe het sy aan die koning honderd-en-twintig talente goud+ en ’n baie groot hoeveelheid balsemolie+ en edelstene gegee.+ Nooit weer het daar soveel balsemolie gekom as wat die koningin van Skeba aan koning Salomo gegee het nie.
6 Die deinende massa kamele sal jou oordek, die jong kameelbulle van Miʹdian en van Efa.+ Almal uit Skeba+—hulle sal kom. Goud en wierook sal hulle aandra. En die lofprysinge van Jehovah sal hulle verkondig.+