Psalm 31:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Vanuit die standpunt van almal wat my vyandiggesind is,+ het ek ’n voorwerp van smaad geword,+En vir my bure in groot mate,+En ’n skrik vir my kennisse.+Wanneer hulle my buite gesien het, het hulle van my af weggevlug.+ Psalm 42:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Met moord teen my gebeente het dié wat my vyandiggesind is, my gesmaad,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+ Psalm 74:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+ Psalm 79:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ons het ’n smaad vir ons bure geword,+’n Bespotting en ’n beskimping vir dié rondom ons.+ Psalm 89:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 Hoe u vyande gesmaad het, o Jehovah,+Hoe hulle die voetspore van u gesalfde gesmaad het.+ Romeine 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want selfs die Christus het homself nie behaag nie;+ maar net soos daar geskrywe staan: “Die smaadhede van dié wat u gesmaad het, het op my geval.”+
11 Vanuit die standpunt van almal wat my vyandiggesind is,+ het ek ’n voorwerp van smaad geword,+En vir my bure in groot mate,+En ’n skrik vir my kennisse.+Wanneer hulle my buite gesien het, het hulle van my af weggevlug.+
10 Met moord teen my gebeente het dié wat my vyandiggesind is, my gesmaad,+Terwyl hulle die hele dag vir my sê: “Waar is jou God?”+
10 Hoe lank, o God, sal die teenstander bly smaad?+Sal die vyand u naam vir ewig met minagting bejeën?+
3 Want selfs die Christus het homself nie behaag nie;+ maar net soos daar geskrywe staan: “Die smaadhede van dié wat u gesmaad het, het op my geval.”+