Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 33:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hy het my siel verlos, sodat dit nie in die kuil sou ingaan nie,+

      En my lewe sal die lig sien.’

  • Psalm 16:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+

      U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+

  • Psalm 30:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+

      U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+

  • Psalm 56:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u het my siel uit die dood verlos+—

      Het u nie my voete teen struikeling bewaar nie?+—

      Sodat ek in die lig van die lewendes voor God kan wandel.+

  • Psalm 86:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want u liefderyke goedhartigheid is groot teenoor my,+

      En u het my siel uit Sjeool, sy laagste plek, verlos.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel