Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 41:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Kyk! Almal wat teen jou driftig raak, sal beskaamd staan en verneder word.+ Die manne wat met jou rusie maak, sal soos niks word en sal vergaan.+

  • Jesaja 49:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En ek sal dié wat jou sleg behandel, hulle eie vlees laat eet; en van hulle eie bloed sal hulle dronk word soos van soet wyn. En alle vlees sal moet weet dat ek, Jehovah,+ jou Redder+ en jou Terugkoper+ is, die Magtige van Jakob.”+

  • Miga 6:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Want ek het jou uit Egipteland laat optrek,+ en uit die slawehuis het ek jou verlos;+ en ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel