Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+

  • 1 Konings 8:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 en hulle inderdaad met hulle hele hart+ en met hulle hele siel tot u terugkeer in die land van hulle vyande wat hulle gevange weggevoer het, en hulle inderdaad tot u bid in die rigting van hulle land wat u aan hulle voorvaders gegee het, die stad wat u uitgekies het en die huis wat ek vir u naam gebou het;+

  • 1 Kronieke 22:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Rig nou julle hart en julle siel+ daarop om Jehovah julle God te soek,+ en staan op en bou die heiligdom+ van Jehovah, die ware God,+ om die ark+ van die verbond van Jehovah en die heilige voorwerpe van die ware God na die huis te bring wat vir die naam+ van Jehovah gebou word.”

  • 2 Kronieke 31:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En in elke werk wat hy begin het in die diens+ van die huis van die ware God en in die wet+ en in die gebod om sy God te soek,+ het hy met sy hele hart+ gehandel, en hy was suksesvol.+

  • Jeremia 29:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En julle sal my soek en vind,+ want julle sal my met julle hele hart soek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel