6 Toe het die priesters die ark+ van die verbond van Jehovah na sy plek gebring,+ in die binneste vertrek van die huis, die Allerheiligste, onder die vlerke van die gerubs in.+
21 en dat ek daar ’n plek sou bepaal vir die Ark waarin die verbond+ van Jehovah is wat hy met ons voorvaders gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.”
7 Toe het die priesters die ark van die verbond van Jehovah na sy plek gebring, in die binneste+ vertrek van die huis, in die Allerheiligste,+ onder die vlerke van die gerubs in.+