2 Kronieke 20:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep. Daniël 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+
3 Daarop het Joʹsafat bang geword+ en sy aangesig daarop gerig om Jehovah te soek.+ En hy het vir die hele Juda ’n vas+ uitgeroep.
3 En ek het my aangesig+ tot Jehovah, die ware God, gerig om hom te soek met gebed+ en met dringende versoeke, met gevas en sak en as.+