Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 As sy in die oë van haar heer nie welgevallig is nie, sodat hy haar nie tot byvrou+ bestem nie, maar haar laat loskoop, sal hy nie die reg hê om haar aan ’n vreemde volk te verkoop nie, aangesien hy verraderlik met haar gehandel het.

  • Spreuke 2:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Wat die goddeloses betref, hulle sal van die aarde af uitgeroei word;+ en die verraderlikes sal daarvan weggeruk word.+

  • Spreuke 11:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die regverdigheid van die regskapenes sal hulle verlos,+ maar dié wat verraderlik handel, sal deur hulle begeerte gevang word.+

  • Sefanja 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Sy profete was vermetel, was manne van verraad.+ Sy priesters het ontheilig wat heilig was; hulle het die wet geweld aangedoen.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel