Psalm 28:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+ Jesaja 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+ Jona 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Na die grondveste van die berge het ek afgedaal.Wat die aarde betref, sy grendels was tot onbepaalde tyd op my.Maar uit die kuil het u my lewe opgetrek, o Jehovah my God.+
28 Ek bly u aanroep, o Jehovah.+O my Rots, moenie doof wees vir my nie,+Sodat u nie teenoor my stilbly nie+En ek nie hoef te word soos dié wat in die kuil afdaal nie.+
17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+
6 Na die grondveste van die berge het ek afgedaal.Wat die aarde betref, sy grendels was tot onbepaalde tyd op my.Maar uit die kuil het u my lewe opgetrek, o Jehovah my God.+