Job 33:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Dan betoon hy guns aan hom en sê:‘Laat hom nie in die kuil afdaal nie!+Ek het ’n losprys gevind!+ Psalm 16:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+ Psalm 30:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+ Jesaja 38:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+ Handelinge 2:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+
10 Want u sal my siel nie in Sjeool laat nie.+U sal nie toelaat dat hy wat teenoor u lojaal is, die kuil sien nie.+
3 O Jehovah, u het my siel uit Sjeool laat opkom;+U het my aan die lewe gehou, sodat ek nie in die kuil sou afdaal nie.+
17 Kyk! Tot vrede het ek gehad wat bitter was, ja, bitter;+En u het aan my siel geheg geraak en dit van die kuil van ontbinding bewaar.+Want u het al my sondes agter u rug gewerp.+
31 het hy die opstanding van die Christus vooraf gesien en daaroor gepraat, dat hy nie in Haʹdes verlaat is en sy vlees ook nie verderwing gesien het nie.+