1 Konings 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hy kon drieduisend spreuke uitspreek,+ en sy liedere+ was duisend-en-vyf. Spreuke 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 Die spreuke+ van Salomo,+ die seun van Dawid,+ die koning van Israel,+ Spreuke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+ Prediker 12:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+
10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+
9 En benewens die feit dat die byeenbringer wys geword het,+ het hy ook die volk voortdurend kennis geleer,+ en hy het gepeins en ’n deeglike ondersoek ingestel,+ sodat hy baie spreuke in volgorde kon saamstel.+