Spreuke 13:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 ’n Seun is wys waar daar ’n vader se dissipline is,+ maar die spotter is iemand wat geen bestrawwing gehoor het nie.+ Spreuke 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die vader van ’n regverdige sal vir seker bly wees;+ wie vader van ’n wyse word, sal hom ook oor hom verbly.+ Spreuke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+ Spreuke 29:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Man wat wysheid liefhet, maak sy vader bly,+ maar hy wat met prostitute omgaan, vernietig waardevolle dinge.+
13 ’n Seun is wys waar daar ’n vader se dissipline is,+ maar die spotter is iemand wat geen bestrawwing gehoor het nie.+
24 Die vader van ’n regverdige sal vir seker bly wees;+ wie vader van ’n wyse word, sal hom ook oor hom verbly.+
3 ’n Man wat wysheid liefhet, maak sy vader bly,+ maar hy wat met prostitute omgaan, vernietig waardevolle dinge.+