Eksodus 20:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “Jy mag as ’n getuie nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Deuteronomium 5:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “‘En jy mag nie valse getuienis teen jou medemens aflê nie.+ Spreuke 6:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 ’n valse getuie wat leuens uitstrooi+ en iemand wat twis onder broers saai.+ Spreuke 24:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 Moenie sonder enige grond ’n getuie teen jou medemens word nie.+ Dan sal jy dwaas moet wees met jou lippe.+ Jesaja 32:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wat die beginsellose man betref, sy werktuie is sleg;+ hy het raad gegee met betrekking tot losbandige dade,+ om die geteisterdes met valse woorde te verwoes,+ selfs wanneer ’n arme spreek wat reg is. Handelinge 6:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hulle het valse getuies voorgebring,+ wat gesê het: “Hierdie man hou nie op om dinge teen hierdie heilige plek en teen die Wet te sê nie.+
28 Moenie sonder enige grond ’n getuie teen jou medemens word nie.+ Dan sal jy dwaas moet wees met jou lippe.+
7 Wat die beginsellose man betref, sy werktuie is sleg;+ hy het raad gegee met betrekking tot losbandige dade,+ om die geteisterdes met valse woorde te verwoes,+ selfs wanneer ’n arme spreek wat reg is.
13 En hulle het valse getuies voorgebring,+ wat gesê het: “Hierdie man hou nie op om dinge teen hierdie heilige plek en teen die Wet te sê nie.+