Spreuke 10:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+ Spreuke 26:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 ’n Sweep is vir die perd,+ ’n toom+ is vir die esel en die roede is vir die rug van sotte.+
13 Op die lippe van iemand met begrip word wysheid gevind,+ maar die roede is vir die rug van iemand wat nie ’n verstandige hart het nie.+