Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy wat die spotter bestraf, bring oneer oor homself,+ en hy wat ’n goddelose ’n teregwysing gee—’n gebrek in homself.+

  • Spreuke 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Moenie ’n sot volgens sy dwaasheid antwoord nie, sodat jy nie ook self aan hom gelyk word nie.+

  • Jesaja 36:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En hulle het stilgebly en hom nie ’n woord geantwoord nie,+ want die gebod van die koning het gesê: “Julle mag hom nie antwoord nie.”+

  • Handelinge 13:46
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 46 Daarom het Paulus en Barʹnabas, wat met vrymoedigheid gespreek het, gesê: “Dit was nodig dat die woord van God eers tot julle gespreek word.+ Aangesien julle dit van julle af wegstoot+ en julleself die ewige lewe nie waardig ag nie—kyk! ons wend ons tot die nasies.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel