Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 38:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat my betref, soos ’n dowe het ek nie geluister nie;+

      En soos ’n stomme het ek my mond nie oopgemaak nie.+

  • Psalm 38:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En ek het geword soos ’n man wat nie hoor nie,

      En in my mond was daar geen teenargumente nie.

  • Psalm 39:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+

      Om nie met my tong te sondig nie.+

      Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+

      Solank daar ’n goddelose voor my is.”+

  • Spreuke 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Hy wat die spotter bestraf, bring oneer oor homself,+ en hy wat ’n goddelose ’n teregwysing gee—’n gebrek in homself.+

  • Spreuke 26:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Moenie ’n sot volgens sy dwaasheid antwoord nie, sodat jy nie ook self aan hom gelyk word nie.+

  • Matteus 7:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Moenie wat heilig is, vir die honde gee nie,+ en moet ook nie julle pêrels voor die varke gooi nie, sodat hulle dit nie miskien onder hulle pote sal vertrap+ en omdraai en julle verskeur nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel