Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “En hy wat ’n vloek oor sy vader en sy moeder uitspreek, moet vir seker doodgemaak word.+

  • Deuteronomium 27:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Vervloek is hy wat sy vader of sy moeder met veragting behandel.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)

  • Spreuke 30:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Daar is ’n geslag wat selfs oor sy vader ’n vloek uitspreek en wat selfs sy moeder nie seën nie.+

  • Matteus 15:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar julle sê: ‘Elkeen wat vir sy vader of moeder sê: “Enigiets wat ek het waardeur u voordeel van my kan ontvang, is ’n gawe wat aan God gewy is”,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel