Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 23:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Dawid het Jehovah geraadpleeg+ en gesê: “Sal ek gaan, en moet ek hierdie Filistyne verslaan?” Toe het Jehovah vir Dawid gesê: “Gaan, en jy moet die Filistyne verslaan en Kehiʹla red.”

  • 1 Samuel 23:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarom het Dawid Jehovah weer eens geraadpleeg.+ Jehovah het hom toe geantwoord en gesê: “Staan op, trek af na Kehiʹla, want ek gee die Filistyne in jou hand.”+

  • 1 Kronieke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “En jy, my seun Salomo, ken+ die God van jou vader en dien+ hom met ’n volkome hart+ en met ’n gewillige siel;+ want Jehovah deursoek alle harte,+ en hy onderskei elke neiging van die gedagtes.+ As jy hom soek, sal hy hom deur jou laat vind;+ maar as jy hom verlaat,+ sal hy jou vir ewig verstoot.+

  • Nehemia 1:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Ag, Jehovah, laat u oor asseblief ag gee op die gebed van u kneg en op die gebed+ van u knegte wat behae daarin skep om u naam te vrees;+ en laat u kneg vandag asseblief tog sukses behaal,+ en maak hom ’n voorwerp van medelye voor hierdie man.”+

      En ek was die koning se skinker.+

  • Filippense 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Moet julle oor niks kwel nie,+ maar laat julle versoeke in alles deur gebed en smeking+ tesame met danksegging by God bekend word;+

  • Kolossense 3:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En wat julle ook al in woord of in werk doen,+ doen alles in die naam van die Here Jesus,+ terwyl julle God die Vader deur hom dank.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel