1 Konings 1:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 En ook het die koning só gesê: ‘Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat vandag iemand gegee het om op my troon te sit, terwyl my oë dit sien!’”+ Spreuke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+
48 En ook het die koning só gesê: ‘Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat vandag iemand gegee het om op my troon te sit, terwyl my oë dit sien!’”+
10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+