1 Samuel 23:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Joʹnatan, die seun van Saul, het toe opgestaan en na Dawid in Hores gegaan, sodat hy sy hand kon versterk+ met betrekking tot God.+ Spreuke 15:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 ’n Man vind blydskap in die antwoord van sy mond,+ en hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!+ Spreuke 16:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Aangename woorde is ’n heuningkoek,+ soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.+ Handelinge 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En daarvandaan het die broers, toe hulle die nuus oor ons hoor, tot by die Mark van Apʹpius en die Drie Herberge gekom om ons te ontmoet, en toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed geskep.+
16 Joʹnatan, die seun van Saul, het toe opgestaan en na Dawid in Hores gegaan, sodat hy sy hand kon versterk+ met betrekking tot God.+
15 En daarvandaan het die broers, toe hulle die nuus oor ons hoor, tot by die Mark van Apʹpius en die Drie Herberge gekom om ons te ontmoet, en toe Paulus hulle sien, het hy God gedank en moed geskep.+