Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 3:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En dra die bevel aan Josua oor+ en moedig hom aan en versterk hom, want hy sal voor hierdie volk uit deurtrek+ en hy sal hulle die land laat beërf wat jy sal sien.’+

  • Nehemia 2:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En ek het hulle van die hand+ van my God vertel, hoe dit goed was oor my,+ en ook van die koning se woorde+ wat hy vir my gesê het. Hierop het hulle gesê: “Laat ons opstaan, en ons sal bou.” Toe het hulle hulle hande versterk vir die goeie werk.+

  • Job 16:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Ek sou julle met die woorde van my mond versterk,+

      En die vertroosting van my lippe sou verligting bring—.

  • Spreuke 17:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ’n Ware metgesel het te alle tye lief+ en is ’n broer wat gebore word vir die tyd wanneer daar benoudheid is.+

  • Spreuke 27:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Olie en reukwerk+ maak die hart bly, ook die soetheid van ’n mens se metgesel weens die raad van die siel.+

  • Lukas 22:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar ek het ’n smeekbede+ vir jou gedoen dat jou geloof jou nie begewe nie; en wanneer jy dan teruggekeer het, moet jy jou broers versterk.”+

  • Handelinge 15:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En Judas en Silas, wat self ook profete was,+ het die broers met baie toesprake aangemoedig en versterk.+

  • Hebreërs 10:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 en nie ons onderlinge vergadering nalaat+ soos party die gewoonte het nie, maar mekaar aanmoedig,+ en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel