Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 11:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En al hierdie knegte van u sal beslis na my toe afkom en hulle voor my neerwerp+ en sê: ‘Trek, jy en die hele volk wat in jou voetspore volg.’ En daarna sal ek uittrek.” Daarop het hy in gloeiende toorn van Farao af weggegaan.

  • 1 Kronieke 12:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En party van die Gadiete het hulle afgeskei en by Dawid aangesluit in die moeilik toeganklike plek in die wildernis,+ dapper, sterk manne, krygsmanne vir die oorlog, wat die groot skild en die lans gereed gehou het,+ wie se gesigte leeugesigte was,+ en hulle was so vinnig soos die gaselle op die berge.+

  • Daniël 3:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Sadrag, Mesag en Abedneʹgo het geantwoord en vir die koning gesê: “O Nebukadneʹsar, ons is nie genoodsaak om vir u ’n woord hierop te antwoord nie.+

  • Handelinge 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En toe hulle die uitgesprokenheid van Petrus en Johannes sien en bemerk dat hulle ongeleerde en gewone mense is,+ was hulle verwonderd. En hulle het hulle begin herken as persone wat saam met Jesus was;+

  • Handelinge 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hulle het dus ’n geruime tyd daaraan bestee om met vrymoedigheid te spreek op gesag van Jehovah, wat getuig het van die woord van sy onverdiende goedhartigheid deur te gee dat tekens en voortekens deur middel van hulle hande plaasvind.+

  • 1 Tessalonisense 2:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 maar dat ons, nadat ons (soos julle weet) eers gely het+ en minagtend behandel is+ in Filipʹpi,+ deur middel van ons God die vrymoedigheid bymekaargeskraap het om met groot worsteling die goeie nuus van God tot julle te spreek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel