14 En Dawid het in die wildernis in moeilik toeganklike plekke gaan bly, en hy het in die bergstreek in die wildernis van Sif+ gebly. En Saul het aangehou om hom te soek,+ en God het hom nie in sy hand gegee nie.+
22 Toe het Dawid vir Saul gesweer, waarna Saul na sy huis gegaan het.+ Wat Dawid en sy manne betref, hulle het na die moeilik toeganklike plek opgegaan.+