Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Nehemia 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En ek het verder gesê: “Wat julle doen, is nie goed nie.+ Moet julle nie in die vrees+ van ons God+ wandel weens die smaad+ van die nasies, ons vyande, nie?+

  • Psalm 112:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 112 LOOF Jah!+

      א [ʼAʹlef]

      Gelukkig is die man wat Jehovah vrees,+

      ב [Bet]

      In wie se gebooie+ hy baie groot behae geskep het.+

  • Psalm 147:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Jehovah het behae in dié wat hom vrees,+

      In dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag.+

  • Spreuke 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Deur liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid word oortreding versoen,+ en in die vrees van Jehovah wyk ’n mens af van die kwaad.+

  • Prediker 12:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Die slot van die saak, nadat alles gehoor is, is: Vrees die ware God+ en onderhou sy gebooie.+ Want dit is die hele verpligting van die mens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel