Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Toe het Natan vir Dawid gesê: “U is die man! Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Ek het jou as koning oor Israel gesalf,+ en ek het jou uit die hand van Saul verlos.+

  • Psalm 141:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 As die regverdige my sou slaan, sou dit ’n liefderyke goedhartigheid wees;+

      En as hy my sou teregwys, sou dit olie op die kop wees,+

      Wat my kop nie sou wou weier nie.+

      Want gedurende hulle rampspoed sou my gebed nog daar wees.+

  • Spreuke 27:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Die wonde wat toegedien word deur een wat liefhet, is getrou,+ maar die soene van ’n hater moet afgesmeek word.+

  • Galasiërs 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Toe Sefas+ egter na Antiogiʹë+ gekom het, het ek hom van aangesig tot aangesig teëgestaan, omdat hy veroordeeld gestaan het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel