-
Esegiël 20:13Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
13 “‘“Maar hulle, die huis van Israel, het in die wildernis teen my in opstand gekom.+ In my insettinge het hulle nie gewandel nie+ en my regterlike beslissings het hulle verwerp,+ waardeur die mens, as hy dit deurentyd nakom, ook sal bly lewe.+ En my sabbatte het hulle grootliks ontheilig,+ sodat ek beloof het om my grimmigheid in die wildernis oor hulle uit te stort, ten einde hulle uit te roei.+
-