Spreuke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+ Spreuke 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ maar ’n dwase mens verag sy moeder.+ Spreuke 27:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wees wys, my seun, en maak my hart bly,+ sodat ek hom wat my uittart, ’n antwoord kan gee.+ Lukas 1:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En jy sal vreugde en groot blydskap hê, en baie sal bly wees oor sy geboorte;+
10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+