Spreuke 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+ Spreuke 23:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Luister na jou vader wat jou geboorte veroorsaak het,+ en moenie jou moeder verag bloot omdat sy oud geword het nie.+ Spreuke 30:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet.
10 Spreuke van Salomo.+ ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+
22 Luister na jou vader wat jou geboorte veroorsaak het,+ en moenie jou moeder verag bloot omdat sy oud geword het nie.+
17 Die oog wat ’n vader bespot en wat gehoorsaamheid aan ’n moeder verag+—die rawe van die stroomvallei sal dit uitpik en die kuikens van die arend sal dit opeet.