Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 27:41
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 41 Esau was Jakob egter vyandiggesind weens die seën waarmee sy vader hom geseën het,+ en Esau het in sy hart bly sê:+ “Die dae van die routyd oor my vader kom nader.+ Daarna gaan ek my broer Jakob doodmaak.”+

  • 1 Samuel 20:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want al die dae dat die seun van Isai op die aarde lewe, sal jy en jou koningskap nie stewig gevestig word nie.+ Stuur dan nou en bring hom na my toe, want hy is vir die dood bestem.”+

  • 1 Johannes 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 nie soos Kain, wat sy oorsprong by die bose gehad het en sy broer doodgemaak het+ nie. En waarom het hy hom doodgemaak? Omdat sy eie werke goddeloos was,+ maar dié van sy broer regverdig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel