Spreuke 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Luister, my seun, na die dissipline van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder+ verlaat nie. Spreuke 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Bewaar, o my seun, die gebod van jou vader,+ en moenie die wet van jou moeder verlaat nie.+ 2 Timoteus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want ek herinner my die geloof+ wat sonder enige huigelary in jou is,+ en wat eers in jou grootmoeder Loʹïs en jou moeder Euniʹce gewoon het, maar waarvan ek die vaste vertroue het dat dit ook in jou is. 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
5 Want ek herinner my die geloof+ wat sonder enige huigelary in jou is,+ en wat eers in jou grootmoeder Loʹïs en jou moeder Euniʹce gewoon het, maar waarvan ek die vaste vertroue het dat dit ook in jou is.
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+