23 Maar sy vrou het vir hom gesê: “As dit Jehovah behaag het net om ons dood te maak, sou hy nie ’n brandoffer en graanoffer uit ons hand aangeneem het nie,+ en hy sou ons nie al hierdie dinge getoon het nie, en hy sou ons nie nou so iets laat hoor het nie.”+