Amos 5:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+ Efesiërs 5:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+
15 Haat wat sleg is, en wees lief vir wat goed is,+ en gee geregtigheid ’n plek in die poort.+ Miskien sal Jehovah, die God van die leërs, aan die oorblywendes van Josef+ guns betoon.’+
11 en hou op om saam met hulle deel te hê+ aan die onvrugbare werke wat tot die duisternis behoort,+ maar wys hulle eerder tereg,+