Deuteronomium 19:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 dan moet julle aan hom doen net soos hy beplan het om aan sy broer te doen,+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+ Ester 7:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar. Spreuke 11:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Die regverdige word selfs uit benoudheid gered,+ en die goddelose kom in sy plek.+
19 dan moet julle aan hom doen net soos hy beplan het om aan sy broer te doen,+ en jy moet die kwaad uit jou midde wegruim.+
10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.