17 Ook sal hy voor hom uit gaan met Eliʹa+ se gees en krag, om die harte van vaders tot kinders terug te bring+ en die ongehoorsames tot die praktiese wysheid van regverdiges, om vir Jehovah+ ’n voorbereide volk gereed te maak.”+
8 En sy heer het die bestuurder, hoewel onregverdig, geprys, omdat hy met praktiese wysheid gehandel het;+ want die kinders van hierdie stelsel van dinge is in ’n praktiese opsig wyser teenoor hulle eie geslag as die kinders van die lig.+