Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 2:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 As ’n mens teen ’n mens sondig,+ sal God vir hom as skeidsregter optree;+ maar as ’n mens teen Jehovah sondig,+ wie is daar dan om vir hom te bid?”+ Maar hulle het nie na die stem van hulle vader geluister nie,+ want dit het Jehovah toe behaag om hulle dood te maak.+

  • 1 Samuel 8:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En sy seuns het nie in sy weë gewandel nie,+ maar hulle was geneig om onregverdige wins na te jaag+ en het ’n omkoopgeskenk aanvaar+ en die reg verdraai.+

  • 2 Samuel 15:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Dadelik het Dawid vir al sy knegte wat by hom in Jerusalem was, gesê: “Staan op, en laat ons vlug;+ want weens Absalom sal daar vir ons geen ontkoming wees nie! Gaan gou, sodat hy hom nie dalk haas en ons inhaal en kwaad oor ons bring en die stad met die skerpte van die swaard slaan nie!”+

  • Spreuke 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Spreuke van Salomo.+

      ’n Wyse seun maak ’n vader bly,+ en ’n dwase seun is die droefheid van sy moeder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel