7 En sy het gesê: ‘Laat my asseblief are optel,+ en ek sal sekerlik tussen die afgesnyde graanare agter die snyers insamel.’ So het sy ingekom en van daardie tyd in die oggend af op die been gebly totdat sy nou net vir ’n klein rukkie in die huis gaan sit het.”+
4En ’n sekere vrou uit die vrouens van die profeteseuns+ het na Eliʹsa geroep en gesê: “U kneg, my man, is dood; en u weet goed dat u kneg Jehovah voortdurend gevrees het,+ en die skuldeiser+ het gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.”
4 Kyk! Die loon wat die werkers toekom wat julle lande geoes het maar wat deur julle teruggehou word,+ hou aan om uit te roep,+ en die hulpkrete+ van dié wat oes, het tot in die ore+ van Jehovah van die leërs gekom.