31 Toe het Dawid vir Joab en die hele volk wat by hom was, gesê: “Skeur julle klere+ en bind saklinne om+ en weeklaag voor Abner uit.” Selfs koning Dawid het agter die baar geloop.
19 Toe het Tamar as+ op haar kop gesit, en die gestreepte kleed wat sy aangehad het, het sy geskeur; en sy het haar hande op haar kop gehou+ en weggeloop, al skreeuende terwyl sy loop.