Psalm 39:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+ Spreuke 9:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+ Jesaja 53:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+
39 Ek het gesê: “Ek sal my weë bewaak+Om nie met my tong te sondig nie.+Ek sal ’n muilband omsit as ’n wag vir my mond+Solank daar ’n goddelose voor my is.”+
8 Moenie ’n spotter teregwys nie, sodat hy jou nie haat nie.+ Gee ’n wyse ’n teregwysing, en hy sal jou liefhê.+
7 Hy was onder groot druk,+ en hy het hom laat teister;+ tog het hy nie sy mond oopgemaak nie. Hy is net soos ’n skaap na die slagplek gelei;+ en soos ’n ooi wat voor haar skeerders stom geword het, het hy ook nie sy mond oopgemaak nie.+