4 sodat Jehovah sy woord kan uitvoer wat hy oor my gespreek het+ deur te sê: ‘As jou seuns+ op hulle weg ag gee deur met hulle hele hart+ en met hulle hele siel in waarheid+ voor my te wandel,+ sal daar vir jou nie ’n man ontbreek wat op die troon van Israel sit nie.’+
23 Toe hy uitgeskel is,+ het hy nie terug uitgeskel nie.+ Toe hy gely het,+ het hy nie gedreig nie, maar hom bly toevertrou aan die een+ wat regverdig oordeel.