24 Vir ’n mens is daar niks beters nie as dat hy eet en inderdaad drink en sy siel die goeie laat sien weens sy harde werk.+ Ook dit het ek gesien, ja ek, dat dit uit die hand van die ware God is.+
22 En ek het gesien dat daar niks beters is nie as dat die mens hom in sy werke verbly,+ want dit is sy deel; want wie sal hom inbring om te aanskou wat ná hom sal wees?+
22 Hulle sal nie bou sodat iemand anders dit bewoon nie; hulle sal nie plant sodat iemand anders dit eet nie. Want die dae van my volk sal wees soos die dae van ’n boom;+ en die werk van hulle eie hande sal my uitverkorenes ten volle benut.+