Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 25:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Later het Abiʹgail by Nabal gekom, en kyk, hy het ’n feesmaal soos die feesmaal van die koning+ in sy huis gehad; en Nabal se hart was vrolik in hom, en hy was smoordronk;+ en sy het hom tot die oggendlig niks kleins of groots vertel nie.

  • Spreuke 21:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hy wat vrolikheid liefhet, sal iemand wees wat gebrek ly;+ hy wat wyn en olie liefhet, sal nie rykdom verwerf nie.+

  • Daniël 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Wat koning Belʹsasar+ betref, hy het ’n groot feesmaal vir duisend van sy edelmanne gegee, en voor die duisend het hy wyn gedrink.+

  • Hosea 7:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Op die dag van ons koning het vorste hulle siek gemaak+—daar is woede weens wyn.+ Hy het sy hand saam met spotters uitgestrek.

  • Markus 6:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar ’n geskikte dag+ het gekom toe Herodes op sy verjaarsdag+ vir sy hooggeplaaste manne en die militêre bevelvoerders en die hoëlui van Galileʹa ’n aandmaal gegee het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel