Spreuke 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Wyse sal luister en meer onderrigting inneem,+ en ’n man met begrip verwerf bekwame leiding,+ Spreuke 3:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 Die wyses sal eer in besit kry,+ maar die sotte verhef oneer.+ Spreuke 15:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die lippe van die wyses strooi voortdurend kennis uit,+ maar die hart van die sotte is nie so nie.+ Spreuke 15:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Die oor wat na die teregwysing+ tot die lewe luister, vertoef onder wyses.+
7 Die lippe van die wyses strooi voortdurend kennis uit,+ maar die hart van die sotte is nie so nie.+