Psalm 100:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dien Jehovah met blydskap.+Kom voor hom met vreugdegeroep.+ Prediker 3:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ek het te wete gekom dat daar vir hulle niks beters is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe;+ Matteus 5:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg. Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+
12 Ek het te wete gekom dat daar vir hulle niks beters is nie as om bly te wees en om goed te doen in die lewe;+
12 Wees bly en spring van vreugde,+ aangesien julle beloning+ groot is in die hemele; want so het hulle die profete+ voor julle vervolg.