Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 65:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 wat sê: ‘Hou jou eenkant. Moenie nader kom na my toe nie, want ek sal beslis heiligheid op jou oordra.’+ Hierdie mense is ’n rook in my neusgate,+ ’n vuur wat die hele dag brand.+

  • Matteus 6:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Pas noukeurig op dat julle nie julle regverdigheid+ voor die mense beoefen om deur hulle gesien te word nie; anders sal julle geen beloning hê by julle Vader wat in die hemele is nie.

  • Matteus 12:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe die Fariseërs dit sien, het hulle vir hom gesê:+ “Kyk! Jou dissipels doen wat nie geoorloof is om op die sabbat te doen nie.”+

  • Matteus 23:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 “Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, huigelaars! want julle gee die tiende+ van die kruisement en die dille en die komyn, maar julle het die gewigtiger sake van die Wet verontagsaam, naamlik geregtigheid+ en barmhartigheid+ en getrouheid.+ Dit was verpligtend om hierdie dinge te doen, maar sonder om die ander te verontagsaam.

  • Lukas 18:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Maar hy het ook vir party wat op hulleself vertrou het dat hulle regverdig is+ en wat die res as niks beskou het nie,+ hierdie illustrasie vertel:

  • Romeine 10:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 want omdat hulle die regverdigheid van God+ nie ken nie maar hulle eie tot stand probeer bring,+ het hulle hulle nie aan die regverdigheid van God onderwerp nie.+

  • Romeine 14:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Maar waarom oordeel jy jou broer?+ Of waarom sien jy ook neer op jou broer? Want ons sal almal voor die regterstoel+ van God staan;

  • Kolossense 2:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Juis dié dinge het wel ’n skyn van wysheid in ’n selfopgelegde vorm van aanbidding en skynnederigheid, ’n streng behandeling van die liggaam;+ maar hulle het geen waarde in die bestryding van die bevrediging van die vlees nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel