Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 3:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie wys word in jou eie oë nie.+ Vrees Jehovah en wyk af van die kwaad.+

  • Johannes 12:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Waarom is hierdie welriekende olie+ nie vir driehonderd denaʹrii verkoop en vir die armes+ gegee nie?”

  • Romeine 12:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want deur die onverdiende goedhartigheid wat aan my gegee is, sê ek vir elkeen daar onder julle om nie meer van homself te dink as wat dit nodig is om te dink nie,+ maar om só te dink dat hy ’n gesonde verstand het,+ elkeen na die maat+ van geloof+ wat God aan hom toebedeel het.

  • 1 Korintiërs 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Laat niemand homself mislei nie: As iemand onder julle dink dat hy wys is+ in hierdie stelsel van dinge, laat hom ’n dwaas word, sodat hy wys kan word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel