Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 15:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ’n Man vind blydskap in die antwoord van sy mond,+ en hoe goed is ’n woord op die regte tyd tog!+

  • Spreuke 16:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wie wys van hart is, sal verstandig genoem word,+ en hy wat soet van lippe is, voeg oorredingskrag by.+

  • Spreuke 16:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Aangename woorde is ’n heuningkoek,+ soet vir die siel en ’n genesing vir die gebeente.+

  • Spreuke 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Soos goue appels in silwersnywerk is ’n woord wat op sy regte tyd gespreek word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel