Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die byeenbringer het gesoek om die welgevallige woorde te vind+ en korrekte woorde van waarheid neer te skryf.+

  • Lukas 4:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En hulle het almal begin om ’n gunstige getuienis aangaande hom te gee en om hulle te verwonder oor die innemende woorde+ wat uit sy mond kom, en hulle het gesê: “Is hy dan nie ’n seun van Josef nie?”+

  • 2 Korintiërs 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Omdat ons dan die vrees+ van die Here ken, hou ons aan om mense te oorreed,+ maar ons is voor God openbaar gemaak. Ek hoop egter dat ons ook voor julle gewete openbaar gemaak is.+

  • Kolossense 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Laat julle woorde altyd aangenaam wees,+ smaaklik gemaak met sout,+ sodat julle kan weet hoe julle elkeen behoort te antwoord.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel