Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 kyk! daarom sal ek beslis volgens jou woorde handel.+ Kyk! Ek sal jou beslis ’n wyse hart met begrip gee,+ sodat een soos jy vóór jou nie gewees het nie en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie.+

  • Spreuke 4:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wysheid kom eerste.+ Verwerf wysheid; en by alles wat jy verwerf, verwerf begrip.+

  • Romeine 16:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Want julle gehoorsaamheid het aan almal bekend geword.+ Daarom verbly ek my oor julle. Maar ek wil hê dat julle wys moet wees+ ten opsigte van wat goed is, maar onskuldig+ ten opsigte van wat boos is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel